推荐理由:《Kanaal 7》是一款适用于安卓系统的视频类软件APP。Kanaal ⑦ is die privaat radiostasie van Medianetwerk vir Christus.Kanaal ⑦ is ‘n gemeenskapsradiostasie wat bestuur en bedryf word op Christen beginsels volgens die Bybel.Volgens statistiek wat wêreldwyd gepubliseer word, is meer as ⑨⓪% van die Namibiese bevolking Christene.Kanaal ⑦ streef daarna om ‘n hoë gehalte uitsending deur professionele goed ingeligte en toegewyde omroepers aan te bied.Medianetwerk vir Christus is insake die Maatskappyewet geregistreer as ‘n Artikel ②①- maatskappy sonder winsbejag (Registrasienommer: ②①/⑧②/⓪③④).Kanaal ⑦ was die eerste privaat radiostasie in Namibië en het op ⑥ Desember ①⑨⑨③ begin uitsaai.Daar bestaan geen onafhanklike luisteraarsnavorsing in Namibië nie.Kanaal ⑦ saai op ③③ senders landswyd uit en bereik meer as ④③ dorpe en gemeenskappe.Kanaal ⑦ saai in Afrikaans, Engels, Duits en Oshiwambo uit.Daagliks tussen ⓪⑤:③⓪ en ⓪⑥:⓪⓪ is daar ’n Duitse program en saans tussen ①⑧:⓪⓪ en ②②:⓪⓪ word daar op die een Windhoek sender, Walvisbaai, Lüderitz, Oshakati en Ondangwa ’n parallelle Oshiwambo diens aangebied uit ’n spesiaal ingerigte ateljee.Die Kanaal ⑦ luisteraars is hoofsaaklik ②⑤ jaar en ouer.Kanaal ⑦ se luisteraars is die mees lojale luisteraars as veral in ag geneem word dat senders deur die gemeenskappe self opgerig word. Die gemeenskap is verantwoordelik vir die insameling van die fondse wat die totale kapitale koste van ’n sender dek. Kanaal ⑦ is verantwoordelik vir die instandhouding en kragtoevoer na die sender.Luisteraars val hoofsaaklik in die LSM ⑥ tot ①⓪ groep.(LSM Living Standards Measurement: LSM ① baie laag -①⓪ baie hoog)Musiek bestaan uit ⑤⓪% Christelike (Gospel) en ⑤⓪% sekulêre musiek.Kanaal ⑦ beskik oor ’n professionele nuuskantoor wat behalwe vir eie berigte, ook gebruik maak van Reuters, Sapa en andere deur Nampa sowel as Penorent‚ ’n nuusorganisasie in Suid Afrika.Nuus bulletins word uurliks uitgesaai, met ①⓪ lewendige oorskakelings vir verkeersnuus en inligting rondom ongelukke en noodgevalle.’n Baie hoë premie word geplaas op die korrektheid, akkuraatheid en betroubaarheid van Kanaal ⑦ nuus bulletins.Aanbiedings is so ver moontlik aktueel en relevant en moeite word gedoen om luisteraars se behoeftes te bepaal en aan te spreek.Kanaal ⑦ is met verskeie gemeenskapsprojekte betrokke soos Loslitdag, Radiothon, Kusuitsendings en vele ander. Tiendes is gegee aan Quinton Steel-Botes Fonds, Crown Financial Ministries, Hope Village Trust en Shelter for Abused Women《Kanaal 7》大小8.54MB,在本站深受1734位玩家喜爱和下载。要找等,赶紧下载到手机吧。